Friday, May 16, 2014

As die donker die son insluk

Vroeg in 2013 hou my moeder aan dat ek moet inskryf vir die RSG radiodrama kompetisie. Ek ken die medium glad nie en is bang ek slaan my naam met 'n plank. Skrywersvriend, Fanie Viljoen, oortuig my uiteindelik en ek gaan sit en skryf 'n storie. 

Ek wou drie dinge doen:
1) Mense vasgenael hou voor die draadloos.
2) Karakters en dialoog skep wat in jou hart in kruip.
3) Dit moes 'n gelukkige einde hê.

So stuur ek die drama in en hoop vir die beste. Kobus Burger van RSG laat my weet dat dit gekies is as een van die top 11 dramas en dit alleen was 'n reuse eer. Verder hoor ek dat ek met die ongelooflike Margot Luyt mag werk en dat hulle die drama wil uitsaai. Die eer was net so groot. Ek dink ek weet presies hoe akteurs voel wanneer Stephen Spielberg kies om saam met hulle te werk.

Op 15 Mei 2014, word 'As die donker die son insluk' uitgesaai. Die rolverdeling sluit in Juanita Swanepoel, Susanne Beyers, Marius du Plooy, De Klerk Oelofse, Theresa Cloete Sedras en Eugenie Wiggins. 

Ek moet eerlik wees. Ek was heel benieuwd oor die hele ding. Mense oor die wêreld sit by rekenaars en draadlose en wag en ek het geen idee hoe dit sal klink nie. Toe die drama begin, het ek sommer dadelik rustiger geword, want Margot Magic het oorgeneem. Die byklanke en rolle was so goed gedoen dat ek nie kon glo dit is my eie skepping nie. Soveel kere interpreteer die regie en karakters 'n skrywer se werk heeltemal anders, maar hierdie groep het die spyker op die kop geslaan met elke rol!

Kliek gerus op die foto hieronder om die drama te luister.



Of gaan soek die potgooi hier om dit af te laai en later te luister.

Hier is van die kommentare wat RSG ontvang het na die drama. Ek is so dankbaar. 'n Mens se ma moet maar hou van jou werk, maar as vreemdelinge dit waardeer, beteken dit jy het iets reggedoen:



- Dit is nou puik. My senuwees is op. Uiters goed. Van Robert

- Dit kon nie beter nie! RSG is tops!

- Radiodrama: Wat 'n voortreflike hartstuk! Dankie.

- Vanaand se Drama is die beste wat ek nog gehoor het. Van Jeanette in Paddock.

- My trane loop dit was ‘n verhaal duisend.

- Dit was die heerlikste luistergenot ek het dit baie geniet dit is n meesterstuk.Isak Heinse in die koue Noord-Kaap.2

- Het nie woorde, dit was pragtig. Al my werkies gelos en by die radio gesit en luister. Baie dankie

- Drama was puik ! Freek.

- Wat n uitmuntende vertolking van die drama vanaand. Martie Erasmus

- Uitstekende storie. Johan

- Baie dankie vir n' pragtige radio teater storie!!

- Dit was darem vanaand n 'Diepdink'-storie!! Dankie RSG! Ouma Upington

- Dit was 'n pragtige storie, die spel was wonderlik, baie dankie, ek mis nooit die stories nie! Dina

- Pragtige, diep grypende verhaal. Ek pik nog n traan af. Van Susan Jantzen van Bethlehem

- Fantasties ! Pierre

- Fantasties en baie leersaam.

- Wat 'n mooi menslike, roerende storie met 'n uitstekende rolverdeling. Geluk Margo Luyt. Maryna

- Puik!! kan ons nog Baie sulke dramas hoor!!Petra

- Eind goed alles goed Pragtig Annamarie Somerset Wes

- Dankie. Dit was so mooi. Dis julle skuld dat hierdie ou tannie nog nie gebad is nie.

- Dankie Margot Dit was pragtig!

- Sommer alles uitstekend Sheila

- Ai dit was diep. RSG gehalte. Hennie

- Komplimente aan almal wat n deel aan hierdie Radioteater gehad het. Laat mens net weer waardeer wat jy het. Susan

- The whole thing was bloody beautiful. Yuki in Sutherland

- Dit was fantasties. Asb meer sulke stories. Liefde. Babsie.

- Die teks en storie was pragtig en die byklanke baie eg, Dina

- Wat meer kan gese word als was puik gedoen. Baie dankie

- Lekker dramatiese luistergenot! Koos en Bets du Pisanie, Vryburg.

- Die radioteater het my behoorlik geboei. Het myself ingeleef. Marilize

- Wonderlik!

- Dit was manjifiek baie baie dankie hoor

- Wat 'n wonderlike "goed voel" verhaal. Baie dankie RSG. Groetnis Hanta Bernard

- Wonderlik en baie dankie RSG julle Magma

- Uitsonderlik uitstekend!

- Dankie, ek sukkel nog steeds met die trane.

- Ek het dit terdee geniet almal het hulle rolle uitstekend gespeel baie dankie, Liz

- Wat 'n pragtige storie! Ja ons kan baie leer uit die lelike goed wat in die lewe gebeur. Ook mense kom altyd by mekaar om te hulp wanner daar 'n nood is.

- I  thoroughly enjoyed the play. Excellent acting, sound effects and direction. Congratulations! Renee in Durban.

- Die drama was in die geheel puik. Baie trane afgevee. Die laaste deel hartroerend.

- Excellent Afrikaans drama with such a happy end

- Puik,puik puik! Bothma v Ladybrand

- Wonderlike onderhoudende Storie! GELUK, Marion Erskine. Dankie dit was met een woord puik! Lynette

- Dit was 'n puik verhaal oor wat gebeur as die waarheid seevier & daar vergifnis is. Antoinette

- Die drama was uitstekend baie geluk RSG jul verdien werklik jul toekenning. Doen so voort. Groete Riana

- Sjoe was so spannend kon nie stilsit nie. Dit as great! Nog asseblief maar 'n liefdesverhaal ook? Groete Chrissie van Edenvale

- Wat 'n heerlike radiodrama! Iets van als, liefde, haat en al d intriges. Baie goeie rolverdeling, heerlike heerlik!!! Anneke v Parys

- Fantastiese drama storie, het dit geniet. Dankie RSG. Ben Combrinck. Worcester.

- Puik drama met byklanke wat nie pla nie. Prof. Louis

- Radio drama uit die boonste rakke van Jaco Edwards

- Dit was seker die beste storie nog.rolverdeling spel als was uitstekend. Baie geluk aan almal met die storie. Rihan

- Baie, baie dankie, ek het dit ONTSETTEND baie geniet!!! Onverbeterlik, baie geluk met n puik produksie. Sien uit na die volgende een. Annelle van Pretoria

- Pragtig! Pragtig! Baie dankie. Marie, Centurion

- Absoluut fantasties gewees dankie Baby

- Hierdie stuk goed spel goed alles perfek. Al wat die stuk kort is n Akademise Prys. Geluk RSG

- DIT was baie goed. Eugenie Wiggens het vir my spraak en drama klasse aangebieb by Wellington Onderwyserskollege in 1980-1981. Vir my was dit n voorreg. Stephnie van Olifantshoek.

- Eind goed alles goed Pragtig Annamarie Somerset Wes

- Alles net fantasties!! Baie geniet.

 - Dit was nou n lekker storie om na te luister. Het aan mens se hart geraak.

- Radio Theater was vanaand FANTASTIES !!!!!!!!!!!!

- Uitstekend! André Victor, WELLINGTON

- Fantasties. Haroon Kana. Vryburg

- As ek punte kon toeken, sou ek 10 uit 10 gee vir vanaand se drama. Uitstekend. Helene de Beer.

- Vanaand se verhaal baie goed het beleef my aangenome kind sy pa selfs hy en ma aangrypind het dit beleef alhoewel pa besluit hy moet studier.

- Die storie het my skoon onder trane met die seuns wat sy ouers nog so by staan en sy pa aba om by n dokter te kom hoe hart seer is dit ni, ek le en luister op my foon geen krag maar ek geniet dit monica van thornhill

- Dankie Margo! Ek was ook soos baie ander elke oomblik geboei. Dis n baie mooi storie met n mooi einde. Die musiek was baie treffend. In die deurmekaar wêreld is dit lekker om na so iets te luister. Baie geluk aan almal met n puik stuk werk! Linda van Upington.

- Se asb vir Margo dat ek die radiodrama ongelooflik geniet het. Haar bekwame hand aan die stuur van die spelleiding was duidelik. Belinda Richardson (Leontientjie)

- Dit het my so weggevoer dat dit vir my gevoel het ek is ook in die skuiling en ook moet help planne maak om daar uit te kom. Die boodskap van versoening so aangrypend en kon nie help om n traan af te vee. Baie dankie Nelrina Myburgh

- Fantasties was die drama vanaand. Ek het in die donker op my bed gele en luister en dit was beter as enige video. Ek het self 'n tornado wat om my woed, maar soos altyd is God baie groter as die storm wat om ons woed. Dankie Margo en span dit was tops. Seen vir julle Marie Beukes.

- Ek het lank laas so uitstekende drama geluister. Al die spelers was uitstekend en baie hartroerende verhaal. Heather Koekemoer

- Met TV af. Radio aan, RSG Bly Gehalte, Vrugteslaai, iets vir almal se smaak. Stem ook, voriges was goed, vanaand, Beste! Viola Taljaard.

- "As die donker die son insluk" Puik! Puik! Puik! Die seun se respekvolle manier van praat met sy ouers is soos ons seun met ons praat - Kosbaar

- die drame was uitstekend my het aan die huil geword dit is 10 uit 10

- Dit was puik. Alle fasette daarvan. Ek was so verbaas om te hoor die skrywer se van is dieselfde as myne aangesien dit so 'n seldsame familienaam is. Nogmaals baie dankie dit was treffend. Tannie Leonie Erskine.

- Gradwill vn willowmore die radio drama was reg leka en so hart seer gewees x het amper gehuil

- Die drama was skitterend - ek het vasgenael voor die radio gesit!Baie dankie! Ria Reichel

- Wie het nou tv en ander tegnologiese foefies nodig as n mens na so n briljante storie kan luister. Doen so voort rsg! Jul is tops. Kobie my so ingeleef

- Die Radio Teater was die beste in jare! BAIE DANKIE. Alet

- Ek wil net dankie se vir so n puik drama stuk. Ek en my man was nou so vas gevang in die stuk ons was eintlik spyt dit het klaar gemaak. Die klank was baie goed uit gebeeld. Dis so goed of ons n tv stuk gekyk het.

- Dankie vir voelgoedstorie. Dis net die ding vir wintersaand. Al die harde werk word waardeer

- Dit was goed om te luister.

- Baie dankie vir n puik drama dit was onbeskryflik Maggie Havenga van Welkom

- Voorwaar 'n aangrypende en spanningsvolle drama gewees (vanaand). Die spel was ook puik. Baie dankie. Lisa Meyer. (Kzn)

- Ongelooflik werklik en roerend! Marietjie

- Radiodrama uitstekend. Ek's besig om winter + somerkaste te ruil, het 3 radios kliphard aangehad in 3 vertrekke, bang ek mis 'n woord. Dnki Margot.

- Die was so goed, dit my jare terug geneem. Ek n middeljarige vrou, alleen, en was n tv slaaf, ma die gegroet, mors dood. Ek werk vir n media huis, baie besig, en tv my ontspanning saans. Die drama om 8 donderdag aand my laat besef, hoe ek my eie karakters kan skep, in my geestes oog almal gesien. Dink tv handelaars n klient verloor. Laaste week net rsg, besef nou wat ek gemis het, geen name, ma my motor radio nou rsg. Mal oor julle. Gee nuus. En vandag julle videos gekyk!!!!! Ek voel so relaxed. Ek nie meer alleen, ek n family !!!

- Die drama BAIE GENIET WOW dit was opwindend! Baie dankie! E Kitching

- Baie dankie dit was briljant! Dit het n mens laat besef dat wêreldsgoed ver vangbaar is maar lewens nie. Antoinette

- Fantasties!!!! Margot Luyt is uitstekend. Dankie! Lag met 'n traan.

- Se asb vir Margo. Alles en Alles Absoluut Puik!. My komplimente aan Alles en Alles!. Gee ons asb meer en meer! Waaragtig dit IS 'n Afrikaanse TOP PRODUKSIE. RSG dit is die Alles. Luister genot Groete. Pieter Roos vanaf Brits.

- Ek weet nie wat om te se nie. Daarom net.;. BAIE DANKIE. Pamela.

- Dit was uitskekend ek kon nie my self help as om saam met die mense te gehuil het nie. Die rol verdeling kon nie beter beter gewees het nie.. Wat van n TVreeks. Goed vedoen Margo en span. RSG. Van Jane in Regentspark JHB

- Drama dit was so natuurlik en asof dit regtig is baie dankie dina

- Bravo margo kan nooit genoeg van jou kry, jy's my ster, liefde Liz

- Storie, spelers, klank, tydgleuf ens. Van vanaand se drama was lieflik! Mardalyne v Heerden. Dankie!

- Als het mooi in mekaar gepas dit was baie mooi ek het n tran of twee gekap van flippie nel n siel op n wiel

- Vanaand se drama was boeiend, die spel en ook die rolverdeling uitstekend. Dankie vir die moeite wat julle doen vir RSG se luisteraars. Julle stasie bly uitstekend, baie dankie. Ilse Maritz

- Ek sit op bossie alleen geelhoutboom buite george ons het nie krag hier nie en ek luister RSG met n kar battery die drama was wonderlik dis so goed ek kyk n video ek het eintlik gehuil dit was pragtig ek mis nie eens die tv nie en is nie spyt dat ek tot vanaand gewag het nie vreeslik dankie dit was fantasties dankie... elaine paxton

- Fantasties! Het dit so geniet. Dit was baie boeiend! Mart

- Vannaand se drama was werklik 'n knap stuk werk en uitstekend vertolk! Nelie Smith, Gordonsbaai

- Ek het vir die eerste keer voluit na die Radio drama geluister en dit terdee geniet want ek hou van "happy endings". Bets van Oudtshoorn

- Dit was nou regtig fantasties.Ek was skoon weggevoor.Die rolverdeling kon nie beter nie.Mooi Margot Luyt Maak weer so.Julia Woensdregt Calvinia

- Dis asemrowend. Tien uit Tien Howard

- HET DIT BAIE GENIET WOW NOGAL BAIE INTERSANT ONS WAG VIR PART.2 VAN DIT.REGTIG BAIE MOOI... VAN PHILLIP OPPERMAN

- Ek het dit baie geniet

- Radio drama baie oorspronklik het dit baie geniet Piet Despatch

- Als in een: wonderbaar. .laat mens dink om eerlik te wees aan ons kinders.Dankie.groete.

- Die Radiodrama was regyig n fees! Iets lanklaas so geniet, baie dankie, Sophia, Hermanus

- ONVERBETERLIK LANKLAAS RADIO TEATER SO GENIET T JORDAAN

- Dit was nou n baie mooi verhaal na n langtyd het ek weer vanaand ge luister regtig dit was uit die bo ste rakke dankie

- Die ander dramas was goed maar die een was vir my die beste. Ek het dit baie geniet. Anna van Welverdiend

- Ek is Frikkie en is besig om kaste te bou en het omtrent hartseer geword die storie was so goed uitgeklank dat ek alles kon sien en beleef. Baie dankie

- Uitstekend vir almal wat betroke was met drama ,het rerig geniet kobus

- Pragtig alles was perfek Jaco was perfek mev Herbst Pretoria

- Aangrypend My aandag was nog nooit so vasgevang elke sekonde Baie baie dankie vir al die ure se harde werk Word opreg waardeer. Groete Nelrina Myburgh

- Geluk aan die Regisseur en al die spelers wat vanaand se drama moontlik gemaak het, uitmuntend, my aandag was vas gevang tot die einde.

- Sjoe wat kan ek se die drama dit was wonderlik! Byklanke regie alles was puik. Het gevoel of ek in orkaan was. Trane was volop in my oe! Baie dankie kan nie wag vi volgende drama nie! Groete Susan la Lucia kzn.

- Die drama vanaand se klank en regie was so asof ek in n teater sit. Wonderlike storie tog so waar! Asb RSG hou aan met die dramas ek kannie wag vir Donderdae aande nie. Thelma Kloppers

- Dankie, RSG... het die drama vanaand so BAIE geniet!! En dankie aan almal wat dit vir ons 'lewendig' kon maak met al die nodige byklanke en puik toneelspel deur die karakters. Groete, Maritha.

- Dit was uitstaande goed! Ons het baie meer sulke dramas nodig! Dankie. Peet

- Dankie vir die opvoering. Was uitstekend. Groetnis Charlotte

- Die mooiste radiotiater ooit- van --Joey

- Die radio teater was uitstekend! Die spanning was amper onuithoubaar, en sowaar n goed voel einde. Spelers was baie goed, klank van die beste. Dankie ek het dit baie geniet

- Sjoe ek het vanaand se Radiodrama vreeslik geniet. Bravo aan die Skrywer, Regiseur, Spelers en al die ander mense wat betrokke was. Anita. Durban

- Dit was n hartseer storie kom van af ockert

- Baie dankie Margot Luyt en elkeen wat deel gehad het aan n puik storie! Uit die boonste rakke, soos gewoonlik. Groete Rochelle Carstens

- Dit was 'n puik drama. Donderdae word nou opsy gesit vir radio drama terwyl ek met die hond stap sodat NIEMAND my kan pla terwyl ek soms lag/huil nie. Marita

- Baie goeie drama ,het dit baie geniet Christo en Marietta J v Rensburg van George

- Margo nog n veertjie vir jou. Dit was prima.. Oud 1964 Tralies

- Radio teater uitstekend die beste vir lang tyd gerhard

- Wat 'n fantastiese radio drama. Ek en my elf jarige seuntjie het in die bed gele en dit geluister. Ons het dit so geniet die rol verdeling was goed en elkeen het hulle rolle goed vertolk en die byklanke alles was so werklik dit was of ons dit voor ons oe kon sien gebeur. Baie dankie vir die wonderlike drama.

- RSG Hou asb. Aan met die dramas. Dit is in alle opsigte puik. Groete. Abel Myburgh

- As die donker die son insluk het ek besonder baie geniet. Mens het gevoel jy's in die verskriklike storm en toe baie verlig oor almal oorleef het. Almal het hul rolle uitstekend vertolk. Ook byklanke realisties. Dit was 'n baie suksesvolle drama. Aletta

- Baie danki daar was n les vir ons almal. Di rolverdeling was baie profesioneel, ek het dit baie geniet. Doen so voort. Naomi

- Die storie het my nou vol trane ge het. Dis n mooi stuk werk aan die span wat saam die stukke inmekaar gekry het. Dankie RSG .Van Martin

- Was nou met een woord PUIK, PUIK, PUIK. Was vasgenael voor die radio. Baie dankie. Susie.

- Ek het ook n seun, Jaco Botma. Storie was hartroerend. Het hom gebel om dankie te se dat hy my seun is en dat Phillip my kleinseun en Elizabeth my skoondogter is. N

- It was one word FANTASTIC. Carol from Randburg

- Wat n mooi storie alles van begin tot einde so geniet

- Woorde kan dit nie beskryf hartroerend dankbaar Pearly Beach dankie

- Dit was werklik baie goed het dit baie geniet die akteurs was ook goed

- Van die Beste!wat Ek nog van gehoor het..Groete

- DIT WAS BAAIJE MOOI GEWEES MAG DIT I BOOTSKAP WEES V ONS LAND SE MENSE OM NA AANMEKAAR TE WEES EN DAT ONS KOSBAAR VIR ALMAL SAL WEES GROETTE HANNES

- Dit was uitstekend 10 uit 10.

- Lekker gehuil en geluister wonderlik sirl op n wiel henry Nielsen Dankie Rsg

- Ek luister nie dikwels na radio teater nie, maar vanaand was uitstekend, het alles geniet. Baie dankie

- Margo, 'n baie besonderse drama, 'n mens kan hoor hoeveel begrip dit so spesiaal maak. Estee

- Dankie vir die radio drama . Het dit regtig geniet . Die spel , byklanke als was wonderlik . Martie


- JUL DRAMA VANAAND WAS PRAGTIG.CAROL VAN DURBAN

- Die storie as die donker die son insluk, was baie vermaaklike met wonderlike spel verdeling, ons het gevoel dit was goed opgevoer en werklik aangenaam. Die byklanke en musiek was gepas en goed toegepas. Dankie vir die lekker afrikaanse storie. Ons het dit voorwaar geniet! Annette du Preez

- Absolutely wonderful. Was completely absorbed in the play. M de Waal Grotto Bay

- Hart roerend en BEWYS VAN ALLERHOOGSTE SE GENADE P van K

- As di donker... puik. MAAR moeni regte honde byklanke gebruik want my hond antwoord.

- Ons hele gesin het dit baie geniet. My kinders, 6 en 7.5 jaar, het wakker gelê in hul beddens om die storie klaar te luister. Alles was baie goed, storie, spelers en byklanke. Dankie Leenkie

- Ek wil almal wat betrokke was by hierdie pragtige aanbieding van vanaand se Radio Teater bedank vir 'n puik stuk. Dit het vir my gevoel asof ek self daar was, midde in die orkaan, want die byklanke was ook baie goed. Dankie, dit is heerlik om te luister na sulke goeie aanbiedinge in my eie taal. Dit maak my trots om Suid Afrikaner en Afrikaans te wees. Jeanette v/d Merwe / Randfontein

- Uitstekende drama deur Marion Erskine. Baie goed verwerk en vertolk! Dan & Shirley Adonis



11 comments:

Julia said...

hey buddy - ek het nie eers geweet hiervan nie !! wow !! baie geluk. ek is besig om dit af te laai en gaan definitief luister.

jy rock !!

John said...

Uitstekend,ek het dit baie geniet!

Marion said...

Dankie tweeling!

Marion said...

Dankie John.

Deepa Arora said...

We are 3 years old female escorts service agency in Delhi and we love to serve high class gentlemen. We provide service to all age group people.
Our escorts are not regular worker they work part time here in Delhi as Delhi escorts. They take great care of their body with regular exercises and medical checkups. There charming personality will make you different from other females of same profession as they have grown up with caring and healing attitude. They got natural human touch and sweet conversation power inside them .They will dress up well and make your stress less and relax. You will find perfect Delhi Escorts for encounters. These girls just love their work they do escort business in Delhi by choice. These girls work alone not connected with any other escort agency in Delhi.

Qposter said...

It is a great pleasure going through your site because I love your every post. That's why I have bookmarked your site to check out new stuff from you. Thanks for sharing ...

oakleyses said...

ugg boots, prada outlet, ray ban sunglasses, christian louboutin, oakley sunglasses, tory burch outlet, replica watches, louboutin pas cher, tiffany and co, tiffany jewelry, ray ban sunglasses, nike air max, longchamp outlet, louis vuitton outlet, polo outlet, longchamp pas cher, jordan shoes, kate spade outlet, louis vuitton, nike air max, oakley sunglasses, louis vuitton outlet, nike roshe, gucci handbags, oakley sunglasses, louis vuitton, air max, oakley sunglasses wholesale, sac longchamp pas cher, ray ban sunglasses, longchamp outlet, cheap oakley sunglasses, longchamp outlet, christian louboutin outlet, uggs on sale, replica watches, nike free run, nike free, prada handbags, jordan pas cher, louis vuitton outlet, christian louboutin shoes, christian louboutin uk, michael kors pas cher, nike outlet, ugg boots, burberry pas cher, polo ralph lauren outlet online

oakleyses said...

michael kors outlet online, ralph lauren uk, mulberry uk, guess pas cher, michael kors outlet, hollister pas cher, true religion outlet, true religion outlet, michael kors outlet online, nike air max, ray ban pas cher, nike air max uk, michael kors, uggs outlet, michael kors outlet, new balance, true religion jeans, coach outlet store online, nike air force, abercrombie and fitch uk, burberry outlet, lululemon canada, oakley pas cher, sac vanessa bruno, ray ban uk, coach outlet, michael kors outlet online, michael kors outlet, nike free uk, michael kors, replica handbags, michael kors outlet online, north face uk, polo lacoste, north face, converse pas cher, coach purses, timberland pas cher, nike roshe run uk, nike tn, nike blazer pas cher, true religion outlet, vans pas cher, uggs outlet, hollister uk, hogan outlet, sac hermes, burberry handbags

oakleyses said...

nike trainers uk, timberland boots, ipad cases, chi flat iron, nfl jerseys, soccer jerseys, iphone cases, lululemon, babyliss, baseball bats, nike air max, hermes belt, mac cosmetics, celine handbags, new balance shoes, valentino shoes, s6 case, ghd hair, beats by dre, iphone 6s cases, jimmy choo outlet, oakley, mcm handbags, herve leger, iphone 5s cases, hollister, north face outlet, ferragamo shoes, hollister clothing, longchamp uk, asics running shoes, nike roshe run, wedding dresses, iphone 6s plus cases, louboutin, iphone 6 cases, soccer shoes, vans outlet, insanity workout, giuseppe zanotti outlet, mont blanc pens, ralph lauren, abercrombie and fitch, iphone 6 plus cases, north face outlet, p90x workout, nike huaraches, instyler, bottega veneta, reebok outlet

oakleyses said...

pandora charms, juicy couture outlet, links of london, ugg, converse, doudoune moncler, pandora jewelry, ugg,ugg australia,ugg italia, moncler, louis vuitton, canada goose, canada goose uk, barbour uk, canada goose outlet, pandora jewelry, louis vuitton, moncler, thomas sabo, replica watches, ugg,uggs,uggs canada, louis vuitton, marc jacobs, toms shoes, canada goose, louis vuitton, montre pas cher, canada goose outlet, ugg pas cher, hollister, moncler outlet, swarovski, canada goose outlet, canada goose jackets, ugg uk, nike air max, supra shoes, moncler uk, vans, gucci, pandora uk, ray ban, hollister, karen millen uk, wedding dresses, swarovski crystal, moncler, louis vuitton, coach outlet, juicy couture outlet, barbour, lancel, canada goose

Paweł Nwrot said...

forina pure